Ons kom­pe­ti­sie se eer­ste s­leu­tel­woord is bin­ne!

’N VIP-ER­VA­RING VIR JOU is EN NEGEVRIENDINNE NA KUI­ER PIENK PLE­SIER 2015

Kuier - - INHOUD -

waar­borg jou plek na Kui­er se Pienk Ple­sier 2015! Dank­sy die hoof­borg, Re­vlon Re­a­lis­tic, kan een ge­luk­ki­ge Kui­er- le­ser ’n VIP-er­va­ring ter waar­de van R20 000 vir haar en ne­ge vrien­din­ne wen na van­jaar se Pienk Ple­sier wat in Au­gus­tus by Grand­West ge­hou word!

Re­vlon Re­a­lis­tic gaan die wen­ner en haar vrien­din­ne soos VIP’s be­derf op die dag van die funk­sie. Die tien van jul­le gaan in ’n li­mou­si­ne op­ge­tel word, spe­si­a­le ma­ke­o­vers van jul ha­re en gri­me­ring kry, ter­wyl jul­le von­kel­wyn, ver­sna­pe­rin­ge en die vol­le ster­be­han­de­ling ge­niet.

Skryf só in:

Kry jou eer­ste s­leu­tel­woord in dié uit­ga­we (sien on­der). Kui­er gaan dan in die vol­gen­de uit­ga­we (17 Ju­nie) jou twee­de s­leu­tel­woord pu­bli­seer. In die uit­ga­we van 1 Ju­lie gee ons dan vir jou die SMS-nom­mer.

Wan­neer jy al­twee sleu­tel­woor­de PLUS die bar­co­de van e­ni­ge Re­vlon Re­a­lis­ti­c­pro­duk het, moet jy dit ge­sa­ment­lik SMS om vir die prys in aan­mer­king te kom.

LET WEL: Jy kan net wen as jy al­twee sleu­tel­woor­de én die bar­co­de voor 10 Ju­lie in een SMS aan ons s­tuur. Die wen­ner sal in die Kui­er- uit­ga­we van 29 Ju­lie aan­ge­kon­dig word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.