Be­derf vrien­de en fa­mi­lie met lek­ker hoen­der-sous­kluit­jies

Maak hier­die smul­lek­ker hoen­der-en-kluit­jie­sop om die hon­ger ma­gies dié win­ter te vul.

Kuier - - IN­HOUD -

Kook die af­trek­sel oor die na­week wan­neer jy meer tyd het en bê­re dit vir la­ter in die week wan­neer jy die sop wil maak.

Ka­ren Hart

HOEN­DER-EN­KLUIT­JIE­SOP

Ge­noeg vir 4 – 6

(Die re­sep vir die af­trek­sel le­wer 3 li­ters – ge­bruik ge­noeg vir die sop en vries die res.)

BE­STAND­DE­LE

Vir die af­trek­sel:

500g hoen­der­nek­kies 2 hoen­der­vler­kies 1 ui, grof­weg ge­kap 1 prei, in stuk­ke ge­kap 1 sel­de­ry­stin­gel, grof­weg ge­kap 1 wor­tel, ge­skil en grof­weg ge­kap ’n Hand­vol pie­ter­sie­lie­tak­kies ’n Tie­mie­tak­kie 6 swart­pe­per­kor­rels 15 kop­pies wa­ter

Vir die hoen­der­kluit­jies:

250 g hoen­der­wors, uit die vel­le ge­druk (jy kan dit met hoen­der-min­ce ver­vang in­dien so ver­kies) 1 eet­le­pel fyn­ge­kap­te vars pie­ter­sie­lie 1 eet­le­pel fyn­ge­kap­te vars kol­jan­der 1 eet­le­pel vars­ge­ras­per­de par­me­saan 4 eet­le­pels brood­krum­mels 1 eet­le­pel sag­te bot­ter 1 ei­er ’n K­nip­pie nut­meg (neut­mus­kaat) Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per Vars pie­ter­sie­lie vir gar­ne­ring

ME­TO­DE

1. Plaas al die be­stand­de­le vir die af­trek­sel saam in ’n groot ka­strol. B­ring tot kook­punt en laat vir 3 – 5 uur sag­gies prut. S­kep af en toe die skuim af. Giet die vloei­stof deur ’n sif en meet die hoe­veel­heid af (4 kop­pies) wat jy vir die kluit­jie­sop gaan ge­bruik.

2. Plaas al die be­stand­de­le vir die kluit­jies in ’n voed­sel­ver­wer­ker en meng goed saam.

3. Ge­bruik 2 tee­le­pels en rol die kluit­jie­meng­sel in klein bal­le­tjies.

4. B­ring die hoen­der­af­trek­sel tot kook­punt en gooi die bal­le­tjies daar­in. Geur met sout en pe­per en ’n hand­vol vars­ge­kap­te pie­ter­sie­lie. Kook vir 5 – 7 mi­nu­te of tot die kluit­jies gaar is. S­kep die kluit­jies met ’n gaat­jies­le­pel uit en ver­deel tus­sen die sop­bor­de. Giet die af­trek­sel daar­oor en be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.