Kies die reg­te bor­sel om jou ha­re te ver­sorg

El­ke bor­sel het sy eie doel. Dus is dit be­lang­rik om die reg­te bor­sel te ge­bruik wan­neer jy jou ha­re sti­leer.

Kuier - - INHOUD - DEUR VA­NIA CLOE­TE-COL­LI­SON

1. Clicks Pro­fes­si­o­nal Tangle Re­le­a­se Ra­di­al, R89,95. Die bor­sel is ge­skik vir kort ha­re of as jy ’n kuif het.

2. Kent Lar­ge Di­a­me­ter

Pu­re Bris­t­le, R245. Die bor­sel is i­de­aal vir me­di­um tot lang ha­re, ver­al as jy krul­le wil vorm. Die bor­sel­haar­tjies help om jou ha­re ge­sond en son­der ge­sple­te pun­te te hou.

3. Clicks Pro­fes­si­o­nal Hai­r­brush, Na­no Ti­ta­ni­um Pad­d­le, R140. Bor­sel reg­uit ha­re met dié bor­sel uit om dit in toom te hou.

4. Kent Ce­ra­mic Ra­di­al, R245. Vir vo­lu­me kan jy me­di­um leng­te ha­re hier­mee blow.

5. Tangle Te­a­se, Blow-s­ty­ling Brush, R360. Dié bor­sel ont­knoop (de­tangle) ha­re en sorg vir ’n mak­li­ke blow-dry son­der suk­kel.

6. Clicks Pro­fes­si­o­nal Brush He­at Re­min­der Small Ra­di­al, R118. Blaas kort tot me­di­um leng­tes hier­mee droog om die ha­re glad en glan­send of om krul­le te maak.

7. Kent O­val Men’s, R285. Dis die per­fek­te

bor­sel vir mans.

7.

1.

3.

4.

5.

6.

2.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.