Kui­er Co­ach

Om jou ou­er­huis te ver­laat of jou eie plek­kie ná die ver­brok­ke­ling van jou ver­hou­ding of ’n eg­skei­ding te kry, kan in­ti­mi­de­rend wees. Maar jy kan dit in ’n po­si­tie­we er­va­ring om­skep.

Kuier - - INHOUD - DEUR AN­DE­LI­NE WILLIAMS-P­RE­TO­RI­US

Om vir die eer­ste keer uit jou ou­er­huis en in jou eie plek­kie in te trek, kan ’n baie op­win­den­de er­va­ring wees. As jong vol­was­se­ne is jy nou self­stan­dig ge­noeg om op jou eie voe­te te staan. Jy sien daar­na uit om jou eie stem­pel af te druk deur jou plek­kie na jou smaak te meu­bi­leer en om vrien­de oor te nooi om lek­ker te kui­er.

Be­hal­we vir die op­win­ding is daar ook be­lang­ri­ke goed wat jy as jong vol­was­se­ne in ag moet neem. Dit sluit in dat jy se­ker moet maak jy is ver­ant­woor­de­lik en jy moet weet jy kan nie el­ke na­week vrien­de ont­haal nie. Dit is be­lang­rik om ’n be­gro­ting op te stel en daar­by te hou.

Vir ie­mand wat weens die ver­brok­ke­ling van ’n ver­hou­ding of ’n eg­skei­ding nou hul eie plek­kie moet kry, is hier­die nu­we hoof­stuk dik­wels iets wat op t­wee ver­skil­len­de ma­nie­re be­na­der word.

Vir die par­ty wat ver­lig is dat die ein­de van die ver­hou­ding aan­ge­breek het, kan dit iets wees om na uit te sien. Die an­der per­soon wat e­mo­si­o­neel ver­plet­ter is om­dat die ver­hou­ding of hu­we­lik ver­brok­kel het, kan hier­die nu­we hoof­stuk as baie trau­ma­ties er­vaar.

kies die reg­te plek­kie

Die vol­gen­de vrae kan jou help om be­ter be­slui­te te neem wan­neer dit kom by die uit­soek van die i­de­a­le nu­we woon­plek vir jou:

Waar wil jy woon? In die ge­val van ’n jong vol­was­se­ne moet jy be­sluit of jy dalk na­by (of ver van) jou ou­er­huis wil woon en of jy lie­wer na­der aan jou werk­plek wil woon. Wan­neer jy na­by jou ou­er­huis woon, kan dit baie voor­de­lig wees as jy by­voor­beeld daar­van hou om ge­reeld by jou ou­ers in te loer.

Hoe lyk jou be­gro­ting? Kyk hoe­veel geld jy be­skik­baar het om ’n plek te huur of vir ’n maan­de­lik­se paai­e­ment as jy jou eie plek­kie wil koop. In­dien jy wil koop, moet jy eers jou huis­werk doen. Doen deeg­lik na­vor­sing oor die om­ge­wing, vei­lig­heid en oor jou be­leg­ging se toe­koms­ti­ge groei­po­ten­si­aal.

In­dien jy ’n plek wil huur, is dit be­lang­rik om se­ker te maak die om­ge­wing is da­rem re­de­lik vei­lig. Ge­sels ge­rus met die a­gent of ei­e­naar oor jou bu­re se ge­woon­tes. In­dien jy stil­te en rus­tig­heid ver­kies, wil jy nie graag ra­se­ri­ge bu­re hê nie.

Wat van troe­tel­die­re? In­dien jy ’n troe­tel­dier het of een wil aan­skaf, moet jy uit­vind of troe­tel­die­re toe­ge­laat word daar waar jy wil huur of koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.