KYK UIT vir com­bo 2015

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Kui­erCom­bo Win­ter 2015 is te­rug en dié keer is dit selfs be­ter as voor­heen!

Met 38 NU­WE RE­SEP­TE van ons kos­re­dak­teur, Ka­ren Hart, spe­si­a­le huis­kos­re­sep­te deur Samantha Lie­de­man en ons gas­kok Jus­ti­ne Kig­gen, kan jy jou reg­maak vir ’n be­hoor­li­ke be­derf. Van sop en bre­dies tot lek­ker win­ter­poe­dings en al­les tus­sen­in.

PLUS 25 PA­TRO­NE! Of jy nou brei of he­kel, ons wys hoe jy self ou­li­ke, styl­vol­le i­tems kan maak. Vir naald­werklief­heb­bers is daar is ook ’n spe­si­a­le kwilt­pa­troon! Ons nu­we Kui­erCom­bo Win­ter is va­n­af 1 Ju­nie op die rak­ke, vir slegs R20.

LET WEL: In­te­ke­naars moet dié uit­ga­we by hul naas­te han­de­laar koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.