Nuut by Kui­er!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Courtney Kim Cu­pi­do (24) is in Wel­ling­ti­on ge­bo­re en het be­mar­kings­be­stuur by Bo­land-kol­le­ge in die Paarl stu­deer.

Courtney het on­langs by die Kui­er- span aan­ge­sluit en doen tans haar in­tern­skap hier. Sy ge­niet dit baie.

“Dis ’n voor­reg om deel te wees van so ’n lek­ker span en el­ke dag bied ’n nu­we uit­da­ging. Ek het be­mar­king stu­deer, want ek hou van uit­da­gings en dis ’n op­win­den­de en in­te­res­san­te veld om in te werk.”

In haar vrye tyd kyk sy graag te­le­vi­sie en Got­ham is een van haar ve­le guns­te­lin­ge. Om tyd met fa­mi­lie en dog­ter­tjie, Mes­che (4), te span­deer, is vir haar kos­baar. ”My doel in die le­we is om ’n suk­ses­vol­le loop­baan te hê en dit kos op­of­fe­ring. Maar dis pre­sies wat ek gaan doen. Jy moet die reg­te keu­ses in die le­we maak om jou dro­me te be­waar­heid.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.