ant­woor­de ge­gee

Kuier - - WENKE -

Ge­bruik die melk van ’n vy en smeer dit aan jou vleis­moe­sies om dit te ver­wy­der.

El­ma­rie, Val­tyn S­tel­len­bosch Om wit kle­re en lin­ne weer spier­wit te kry, week dit in Ste­ri Nap­pi.

Ja­ne van den Hee­ver, Kat­hu Om te ver­hoed dat mus­kie­te jou saans pla, smeer ’n bie­tjie Sta Soft aan jou lyf.

Hilary Vaar­land, Kim­ber­ley

Smeer va­gi­na­le room aan jou koors­bla­re.

R. S­chus­ter, M­pu­ma­lan­ga Vir pyn­li­ke spat­a­re, maak ’n knof­fel­hui­sie fyn en meng met o­lyf­o­lie. Vryf dan oor die be­ne om die pyn te ver­lig. Dit help ook vir die bloeds­om­loop.

Sa­ma­ria Kock, Delft Vir ’n seer, krap­pe­ri­ge keel, laat ’n sak­kie rooi­bos­tee in kook­wa­ter trek. Laat dit ’n bie­tjie af­koel en gor­rel dan ’n paar keer daar­mee. Il­se Ro­bain, S­tel­len­bosch Om jou suè­de­skoe­ne skoon te maak, vee dit af met ’n nat lap wat in a­syn ge­doop is. O­li­via Mei­ring, S­tel­len­bosch Om o­lie uit suè­de­skoe­ne te kry, gooi Mai­ze­na op ’n bor­sel en bor­sel dit dan goed af. Ly­dia Ca­litz, Villiers Vir ’n swart nek, meng ’n bie­tjie John­son’s Ba­by Moi­stu­ri­sing Lo­ti­on met ’n bie­tjie wa­ter. Smeer dit aan jou nek en vee af met wat­te. Her­haal in­dien no­dig.

Cat­ha­ri­na He­ra, Wel­ling­ton As jy ’n pro­bleem met mie­re het, plaas die skil van ’n kom­kom­mer daar waar hul­le loop. Hul­le hou nie van kom­kom­mers nie.

F. H. Adams, Bis­hop La­vis Ge­bruik skoon Det­tol om teer uit ’n hemp uit te haal.

Ter­sia Bos­hoff, Port Elizabeth Vir wit kol­le op die kop, ge­bruik daar­die sa­ni­ti­zer lap­pies wat ge­bruik word voor jy ’n in­spui­ting kry. Dit het vir my t­wee seuns se wit kol­le ge­werk.

S­hi­mo­nay Jo­nas, Kraai­fon­tein Vir wit kol­le op jou kop, maak skuim met Sun­lig­ht-seep en smeer dit sog­gens en saans aan. Rachel Adams, At­lan­tis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.