Wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

. Ek soek asseblief raad vir swart kol­le in die. ge­sig.

Ek soek drin­gend raad met der­dui­sen­de k­lein dui­send­po­te wat teen my huis se mu­re op­klim, bin­ne en bui­te. Ek spuit hul­le, maar niks help nie. Hoe raak ek. ont­slae van hul­le?

Waar­mee kan ek my kerk­hoe­de skoon­maak? . . Ek soek ’n wenk vir skil­fers, asseblief. Ek soek raad om my ma­tras weer skoon. en vlek­vry te kry.

Ek soek hulp en raad vir droë ha­re wat mak­lik. breek.

Ek soek raad vir skur­we hak­ske­ne. Niks werk. vir my nie.

Hoe kry ’n mens krap­mer­ke van rin­ge af? Goud en sil­wer asseblief.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.