STER­RE VOOR­SPEL

Kuier - - SPELETJIES -

twee­ling

22 Mei – 21 Ju­nie

Dis tyd vir ’n nu­we voor­koms. Werk aan jou e­ti­ket en kies jou kle­re ver­sig­tig. Jou moei­te sal be­loon word.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0173)

kreef

22 Ju­nie – 23 Ju­lie

Jy kan uit­sien na ver­skeie nu­we moont­lik­he­de, ver­al by die werk. Bly ge­fo­kus om die no­di­ge be­slui­te te maak.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0174)

Leeu

24 Ju­lie – 23 Aug.

Jy kan goed moei­li­ke si­tu­a­sies han­teer en is in staat om die no­di­ge be­slui­te te maak wat al­mal sal be­voor­deel.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0175)

maagd

24 Aug. – 23 Sep.

Kon­sen­treer daar­op om fa­mi­lie­ban­de te ver­sterk. Dit mag jou dalk ook aan­spoor om ’n bie­tjie meer aan­dag aan jou huis te gee en dit selfs op te knap.

weeg­skaal

24 Sep. – 23 Okt.

Gee aan­dag aan in­vloed­ry­ke men­se wat jou kan be­voor­deel. Dis nou tyd vir ak­sie as jy ’n nu­we be­gin wil maak.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0177)

S­ker­pi­oen

24 Okt. – 22 Nov.

Jou al­ge­men­se wel­stand be­hoort ’n hup­stoot te kry. ’n Po­si­tie­we be­na­de­ring tot die le­we sal voor­de­lig wees.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0178)

boog­skut­ter

23 Nov. – 21 Des.

Dis weer tyd vir mooi en ge­luk­ki­ge tye in jou le­we. Span­deer tyd met jou maat en ge­niet die vreug­de van die lief­de.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0179)

steen­bok

22 Des. – 20 Jan.

’n Mee­val­ler mag dalk na jou kant toe kom; dalk van ’n wins­ge­wen­de sa­ke­tran­sak­sie. Maar maak se­ker jy gaan slim te wer­ke met die on­ver­wag­te ge­luk.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0180)

wa­ter­dra­er

21 Jan. – 19 Feb.

Dit gaan tyd neem om al jou be­geer­tes en doel­wit­te te be­reik. Byt vas en moet nooit moed ver­loor nie.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0181)

vis

20 Feb. – 20 Maart

Jou i­ni­si­a­tief by die werk word raak­ge­sien en jy sal groot­liks be­loon word. Dalk met ’n sa­la­ris­ver­ho­ging of ’n bo­nus.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0182)

ram

21 Maart – 20 A­pril

Werk daar­aan om jou men­se­ver­hou­dings te ver­be­ter. Straal jou goeie ei­en­skap­pe uit om an­der te be­ïn­druk.

(DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0171)

bul

21 A­pril – 21 Mei

Jy raak te­rug­ge­trok­ke en voel om jou af te son­der en weg te bly van groep­ak­ti­wi­tei­te. Fo­kus op jou­self en op jou be­hoef­tes. Pro­beer ook me­di­ta­sie.

DAAG­LIK­SE STER­RE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0172)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.