Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Hoe­veel paar vler­ke het ’n by? 2. Hoe oud is Suid-A­fri­ka se de­mo­kra­sie van­jaar?

3. Wat­ter Suid-A­fri­kaan­se stad lê on­der ’n berg wat 1 ki­lo­me­ter hoog is?

4. Hoe­veel tan­de het ’n vol­was­se­ne ge­woon­lik (saam met die ver­stand­tan­de)?

5. Wat­ter let­ter is tus­sen E en T op ’n re­ke­naar se stan­daard-sleu­tel­bord?

6. Wat­ter Su­per­rug­by­span is ver­noem na een van die Groot Vyf?

7. Wat­ter me­dal­je kry ie­mand wat­der­de kom?

8. Wat­ter Suid-A­fri­kaan­se pro­vin­sie lê die ver­ste noord?

9. Hoe­veel ge­booie is daar in Ek­so­dus 20 van die By­bel se Ou Te­sta­ment?

10. Wat­ter skaak­stuk is ver­noem na ’n kerk­lei­er?

11. Vol­tooi die uit­druk­king:“Uit die oog, uit die …”?

12. Wat­ter blom is op SuidA­fri­ka se lands­wa­pen?

13. Wat is die waar­de van al die munt­stuk­ke van ons hui­di­ge reeks wat NIE meer ge­munt word nie?

14. In wat­ter land vloei die Nyl­ri­vier in die Mid­del­land­se See?

15. Wat­ter pla­neet in ons son­ne­stel­sel is die ver­ste van die son?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.