Va­ders in die by­bel

By­bel­pa’s kan steeds van­dag vir mans as ’n goeie voor­beeld dien.

Kuier - - Boodskap -

saam­ge­stel deur la­vern maar­man en

il­lus­tra­sie deur ry­an ca­ro­li­sen A­bra­ham, va­der van die na­sie, was die pa vir ve­le. God het hom ge­toets en hom ’n op­drag ge­gee. Hy was ge­hoor­saam en het met sy fa­mi­lie na ’n nu­we land ge­trek en was die stig­ter van die Jood­se na­sie in Is­rael. A­bra­ham was stand­vas­tig in sy ge­loof en ge­hoor­saam aan God se in­struk­sies, want hy het ge­weet God be­plan gro­ter din­ge vir hom en sy na­ge­slag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.