Mo­ses, pa van Is­rael

Kuier - - Boodskap -

In die be­gin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God (Joh1:1). Al­les wat be­staan, kom van Hom af, God die Al­mag­ti­ge. Hy het die he­mel en aar­de ge­maak en al­les daar­in. Hy is God die Va­der, God die Seun en God die Hei­li­ge Gees en ons moet wan­del vol­gens Sy wil. Mo­ses was ’n sterk fi­guur in die By­bel. Hy is deur God ge­kies om Sy kin­ders, die volk van Is­rael, deur die woes­tyn te lei. Só het hy die va­der­li­ke fi­guur van die volk ge­word. God het hom die taak ge­gee om te sorg dat al­mal vei­lig in die be­loof­de land moet aan­kom. Dit was ’n moei­li­ke pad vol uit­da­gings, maar Mo­ses het op God ver­trou en die volk het hom ook ge­volg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.