No­ag, die reg­ver­di­ge

Kuier - - Boodskap -

In ’n aar­de vol boos­heid, kor­rup­sie en ge­weld, was No­ag al ge­troue en ge­hoor­sa­me vol­ge­ling van God. Hy was ’n reg­ver­di­ge man en het ge­wan­del in die weë van die He­re. Daar­om het God vir No­ag, sy vrou en hul kin­ders ge­spaar toe hy die aar­de van al­le boos­heid ge­rei­nig het. Hy het aan No­ag ge­sê dat hy en sy ge­sin die aar­de ná die vloed moet be­woon en vrug­baar moet wees en die aar­de weer moet vul. Ons He­mel­se Va­der, groot en Al­mag­tig, ons gee al­le eer aan U wat won­ders ver­rig. Dan­kie He­re vir U on­baat­sug­ti­ge lief­de. Lei asseblief ons aard­se va­ders en gee hul­le die krag om hul ver­ant­woor­de­lik­he­de as voor­sie­ners van die ge­sin, tot die beste van hul ver­moë uit te voer. He­re, gee ook dat ons as U kin­ders die no­di­ge re­spek en waar­de­ring teen­oor ons va­ders sal toon. Se­ën el­ke pa, el­ke man wie kin­ders groot­maak en die mans wat nog pa’s moet word. Gee hul­le die no­di­ge in­sig en wys­heid vir hier­die moei­li­ke taak. A­men.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.