Jo­sef,die aard­se va­der

Kuier - - Boodskap -

Jo­sef was die aard­se pa wat God toe­ver­trou het om Sy seun groot te maak. Sy ne­de­rig­heid en kalm ge­moed het hom die i­de­a­le keu­se ge­maak. Hy het God ge­hoor­saam en Je­sus in lief­de en deur God se ge­na­de groot­ge­maak. Jo­sef was ’n gees­te­li­ke man en het in al Je­sus se be­hoef­tes voor­sien. Hy was ’n tim­mer­man en het ook vir Je­sus dié vaar­dig­heid aan­ge­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.