KUI­ER-PA’S

Kuier - - Kuierhoekie -

By Kui­er vier ons ook Va­ders­dag en van die vreug­des van pa-wees kan ons kuns­re­dak­teur, Nit­haam Sa­mo­dien, en uit­leg­kuns­te­naar Ry­an Ca­ro­li­sen be­slis ge­tuig. “As jy ver­by die min slaap kyk, sal jy be­sef dat va­der­skap weer die k­lein vreug­des in jou le­we te­rug­bring waar­van jy lank­al ver­geet het. Om by die huis met my seun sok­ker te speel of om ’n tea par­ty te hou en uit die klein­ste kop­pies met my dog­ter tee te drink, is van dié kos­ba­re oom­blik­ke,”sê Nit­haam. “Toe ek vir die eer­ste keer pa word, het dit my ge­dwing om groot te word en dit was moei­lik, want ek voel self soos ’n groot kind. Dit maak dat ek mak­li­ker met my kin­ders kan re­la­te, maar soms voel dit ook as­of my vrou met d­rie kin­ders op­ge­skeep sit,” sê Ry­an lag­gend.

BO: Nit­haam Sa­mo­dien met die t­wee son­stra­le in sy le­we, Zi­daan (7) en Ha­na (5). REGS: Ry­an Ca­ro­li­sen is sy t­wee woel­wa­ters, Kai (5) en E­rin (3), se held.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.