SMS

Kuier - - Kuierhoekie - RO­SE NORKIE, PE

F­ri­do­li­ne, jou ma was ’n en­gel! Ek het tra­ne in my oë ge­kry toe ek jou mam­ma se ver­haal lees (Ons ma wreed weg­ge­ruk, 3 Ju­nie 2015). Die be­lang­rik­ste is jou mam­ma se sie­le­toe­stand, nie die ma­nier hoe sy ge­sterf het nie. Sy het ’n vol­le Chris­te­li­ke le­we ge­lei. Die He­re sal jou en jou broers krag gee vir el­ke 24 uur van el­ke dag. Die He­re sal ons nooit iets te swaar gee om te dra nie. Ons moet Sy naam er­ken en aan­roep. Sterk­te mei­sie, jy is prag­tig.

TA­NIA PRINS­LOO, BRAC­KEN­FELL

F­ri­do­li­ne, so jam­mer oor jul ver­lies (Ons ma wreed weg­ge­ruk, 3 Ju­nie 2015). Tyd heel won­de en daar by die he­mel­poort wag ’n bak­kie vir al jul tra­ne. Sterk­te! Mag God se ge­na­de­hand al­tyd oor jul­le bly.

JENNIFER WILLIAMS, PE

Ek het van­dag my Kui­erCom­bo met sy heer­li­ke warm re­sep­te ge­koop. Ek gaan be­slis al­les pro­beer maak. Kui­er, jul­le is die beste tyd­skrif wat ek al te­ë­ge­kom het met jul­le vrien­de­li­ke men­se. Ek is ook baie bly om die kok Jus­ti­ne Kig­gen in die boek te sien ná al die ja­re. Sy was nog baie jonk toe ek vir haar ma in die fa­briek ge­werk het in So­mer­set-Wes. Sterk­te met al jou toe­koms­plan­ne, Jus­ti­ne.

MA­RIA PAUL­SE, MA­CAS­SAR

Dan­kie vir ’n puik tyd­skrif. Ek is ver­slaaf aan Kui­er en ge­bruik ge­reeld die re­sep­te en ek hou van die kort­ver­ha­le. Hou so aan, Kui­er.

ALLERIECE VAN DER LIN­DE, MIT­CHELLS PLAIN

Ek kon my uit­ga­we van 20 Mei 2015 nie neer­sit nie. Ek was vas­ge­vang met k­lein T­ri­stan se on­ge­luk (Ge­be­de ver­hoor). Weer­eens het ge­loof sy ma deur­ge­dra. T­ri­stan is ’n reg­te k­lein veg­ter. Ek het ook in 1995 my reg­ter­hand in ’n ma­sjien be­seer en die let­sels is steeds sig­baar. Dit het aan­pas­sing ge­kos, maar dit my ’n ster­ker per­soon ge­maak. Al­le sterk­te aan T­ri­stan en sy fa­mi­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.