EER­STE RE­DAK­TEUR

Kuier - - Kuierhoekie -

In Sep­tem­ber 2009 het die heel eer­ste Kui­er op die rak­ke ver­skyn. Soms voel dit soos ’n leef­tyd ge­le­de, want ons trek al am­per my die 150ste uit­ga­we, maar an­der dae voel dit som­mer soos gis­ter!

Dit was voor­waar ’n reu­se­taak om daar­die eer­ste tyd­skrif die lig te laat sien, want toe het nie­mand ge­weet of dit gaan werk nie en die land het mos nog nooit ’n tyd­skrif soos hier­die in A­fri­kaans op die rak ge­sien nie. Dit sou ’n baie spe­si­a­le vrou kos om hier­die groot­ste taak op haar te neem en daar­die vrou was E­vad­ne Cu­pi­do (voor­heen Mi­cha­els).

Dit was ’n op­win­den­de tyd en die Kui­er- span van wel­eer het nie ge­weet wat om te ver­wag nie. On­der E­vad­ne se kalm lei­er­skap was al­mal oor­ge­haal om hul bes­te te gee en ge­skie­de­nis te maak om ons baan­bre­kers­tyd­skrif in die mark te kry. In A­pril 2010 het die hui­di­ge re­dak­teur, Kay Kar­riem, by E­vad­ne oor­ge­neem. Voor Kui­er was E­vad­ne die pro­duk­sie­ko­ör­di­neer­der by

Huis­ge­noot en DRUM, as­ook die be­stu­ren­de re­dak­teur van He­at en tvplus. Nou, ná 16 jaar by Me­dia24, groet E­vad­ne die maat­skap­py.“Dis ’n hart­seer dag, nie net vir Kui­er nie, maar die he­le maat­skap­py. E­vad­ne het die spo­re ge­trap en ons gaan haar baie mis. Ons sal haar al­tyd ont­hou as die vrou wat al­les be­gin het,”sê Kay.

E­vad­ne, oor­spronk­lik van Oudts­hoorn, het diep in al­mal se har­te ge­kruip met wie sy in aan­ra­king ge­kom het. Ons al­mal in Kui­er- land wens haar net die bes­te toe vir die toe­koms.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.