SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek sê uit die diep­te van my hart my in­ni­ge sim­pa­tie met F­ri­do­li­ne en haar broers (Ons­ma­wreed­weg­ge­ruk,3Ju­nie2015). ’n Mens kan net dan­kie sê vir ’n ma wat vir haar kin­ders ge­leer het om nie bit­ter te wees teen­oor an­der nie. As an­der maar net ook hul ma se voor­beeld kan volg, sal ons land se jeug ook die lig kan sien skyn.

SOPHIA LOOTS

Dis baie hart­seer wat met Kat­ja ge­beur het ( Ons­ma­wreed­weg­ge­ruk,3Ju­nie2015). Ek kon nie die tra­ne keer ter­wyl ek die sto­rie lees nie. Mag God se sterk hand oor F­ri­do­li­ne-hul­le wees. S­terk­te!

NAT­HA­NIA F­RITZ, PORT E­LI­ZA­BETH

Dis so hart­seer om van die grumoord te lees ( Ons­ma­wreed weg­ge­ruk,3Ju­nie2015). Om te dink dis ’n ‘kind’ wat sy ook help groot­maak het. Ek weet nie waar om te be­gin nie, maar ek wil net die kin­ders aan­moe­dig om te ver­ge­we en dit vry te spreek so­dat die He­re hul toe­koms sal se­ën. Met die hulp van die He­re sal hul hier deur­kom. Ek voel die pyn saam met hul­le.

ROS­LYN VAN S­TA­DEN, NOORD-KAAP

Dit (Ma­se­hart­bloei,17Ju­nie 2015) is reg­tig ’n hart­roe­ren­de ver­haal. Mag God al­le pyn wat Gail op hier­die oom­blik er­vaar ver­lig. My moe­der­hart gaan uit na jou, Gail. Wees sterk en moet nooit twy­fel in God nie. S­terk­te vir die toe­koms. Ie­wers is daar vir jou ’n sil­wer rand­jie my kind. Ek kan my tra­ne nie keer nie.

MAU­R­EEN A­REND­SE , PAARL

Wat ’n hart­seer sto­rie (Ma­se­hart­bloei,17Ju­nie2015). My hart gaan uit vir Gail. Daai seer gaan nooit reg­tig weg nie, maar el­ke dag ver­vaag die seer so bie­tjie. On­se God is ’n God van lief­de en Sy ge­na­de is vir ons ge­noeg, maar hoe sê jy dit vir ’n ma wat haar kin­ders so wreed ver­loor het? Net die tyd sal leer. S­terk­te, van ’n ma wat seer ken.

KATHY PAULSE NICKOLA, RAVENSMEAD

Ek is bly dat jul­le Ju­an de Jongh ge­kies het vir die voor­blad (17 Ju­nie 2015). Hy en sy pa stel ’n goeie voor­beeld vir ons jeug.

BENORITA OCK­HUIS, VIL­LIERS­DORP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.