PIENK PLE­SIER SE VIP!

Kuier - - Kuirhoekie -

Ce­ci­lia T­ho­mas van At­lan­tis bui­te Kaapstad is die wen­ner van die VIP-er­va­ring na Pienk Ple­sier 2015. Dank­sy Revlon Re­a­lis­tic gaan Ce­ci­lia en ne­ge van haar vrien­din­ne (van wie vyf haar sus­ters is) op Sa­ter­dag 29 Au­gus­tus soos ce­lebs be­han­del word voor en ty­dens die funk­sie. Ce­ci­lia sê sy het ’n aan­voe­ling ge­had dat sy die kom­pe­ti­sie gaan wen. Drie dae voor die slui­tings­da­tum het sy be­sluit om die he­le R238-air­ti­me wat sy ge­had het, te ge­bruik om vir die kom­pe­ti­sie te SMS. Sy ont­hou toe sy SMS, het sy aan haar sus­ter No­le­ne ge­sê: “Sus­sie, ek gaan in­skryf vir die kom­pe­ti­sie en ons gaan wen”. Ce­ci­lia was te op­ge­won­de om te slaap ná Kui­er sê op­roep om te laat weet ons het ’n“pak­kie”wat ons moet kom af­le­wer. Op die dag van ons be­soek was sy heel­te­mal op­ge­tof en e­ver­e­a­dy vir haar fo­to!

BO: Ce­ci­lia T­ho­mas (fo­to links) met No­le­ne Klein (links) en Lou­isa Fe­bru­a­rie (regs); twee van haar sus­ters wie saam met haar ge­wag het op die goeie nuus van Kui­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.