Wat werk!

Ons het raad vir gaat­jies in jou mu­re, aan­pak­sels op jou kuns­tan­de en kaas wat ver­muf is.

Kuier - - Wenke -

le­sersWen­ke

Po­lish jou plan­te se bla­re met ma­yon­nai­se. Dit sal prag­tig blink.

Ra­chel A­dams, At­lan­tis Om ta­ma­ties se skil af te kry, laat lê dit eers in kook­wa­ter dan sal die vel mak­lik af­trek.

Ann Wil­li­ams, Laings­burg Om gaat­jies in die muur waar spy­kers in was weer toe te kry, ge­bruik wit seep en vryf daar­mee oor die gaat­jies. Die seep sal dit se­ël. Lin­die S­teen­kamp, Ni­gel Om jou groen­te se kleur te be­hou, kook dit tot sag en gooi dit dan on­mid­del­lik in ys­wa­ter. S­ha­ron van Nie­kerk, Kuils­ri­vier Om te ver­hoed dat jy ta­ma­tie­pas­ta in die sak­kie mors, v­ries dit voor ge­bruik. Wan­neer jy dit uit­gooi sal daar niks in die sak­kie ag­ter­bly nie. Ra­chel Sa­mu­els, Wor­ces­ter Strooi vla­poei­er oor die plank as jy deeg uit­rol. Dit sal jou ge­bak ’n mooi bruin kleur gee. Do­reen Rheede, Ui­ten­ha­ge

Gooi ’n tee­sak­kie in vet­te­ri­ge wa­ter as jy skot­tel­oed was. Dit sal help om die vet­te­rig­heid op te breek.

Johle­ne S­try­dom, Pa­row

Sit foil in jou verf­bak voor jy verf in­gooi en ver­wy­der dit wan­neer jy kla ge­verf het. Jou bak­ke sal al­tyd skoon bly.

Natalie An­tho­ny, Delft Voeg ’n bie­tjie vis­o­lie by die wa­ter wan­neer jy stamp­mie­lies, sui­ker- of spik­kel­bo­ne gaar maak. Ol­ga A­dams, Paarl Om ont­slae te raak van die geel aan­pak­sel op jou val­stan­de, ge­bruik ’n sag­te, klam lap en doop dit in sout. Vryf die tan­de een keer per dag daar­mee.

Gene Goliath, Port E­li­za­beth Strooi ’n bie­tjie ge­maal­de kof­fie oor jou stoof­pla­te voor jy vis of kool kook om van die reuk ont­slae te raak.

Ru­way­da Bul­son, P­re­to­ria

Gooi al jou si­ga­ret­stom­pies in ’n em­mer lou­wa­ter met ’n bie­tjie op­was­mid­del. Laat dit oor­nag en as die wa­ter geel ver­kleur, gooi dit oor jou plan­te om dit teen in­sek­te of wurms te be­skerm. E­li­za­beth A­dams, S­tel­len­bosch

BE­LANG­RIK! Ons ont­vang al ons wen­ke van le­sers en aan­vaar geen aan­spreek­lik­heid daar­voor nie. Die ge­bruik daar­van is op eie ri­si­ko en daar­om is dit raad­saam om ’n dok­ter of me­die­se ken­ner te raad­pleeg voor­dat jy e­ni­ge ge­sond­heids­wenk pro­beer. Staak on­mid­del­lik be­han­de­ling in­dien jy

e­ni­ge pyn er­vaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.