ant­woor­de ge­gee

Kuier - - Wenke -

Vir droë ha­re met split ends, ge­bruik ma­yon­nai­se as con­di­ti­o­ner.

Su­net Koop­man, Car­nar­von Vir hard­nek­ki­ge o­lie­kol­le of -vlek­ke op kle­re, ge­bruik Va­nish se dee­per car­pet cle­a­ning hand s­ham­poo. Spuit skoon op die vet­kol of vlek, vryf goed en was soos ge­woon­lik. Vir meer hard­nek­ki­ge vlek­ke is dalk meer as een be­han­de­ling no­dig.

Estel­le Nel, Van­der­bijl­park Kaas sal nie muf as ’n klont­jie sui­ker in die bak ge­gooi word waar­in jy dit bê­re nie.

Je­a­net­te de Beer, V­re­den­dal Om ink­vlek­ke uit kle­re te haal, week die kle­re in suur­melk en spoel dan af met kou­e­wa­ter. Jeandré Ger­ber, Ui­ten­ha­ge Vir ’n leer­baad­jie wat muf in die kas op­ge­doen het, vryf die muf­kol­le met ’n klam lap af en hang dit vir ’n paar mi­nu­te in die son. Vryf dan ’n bie­tjie Va­se­li­ne op die baad­jie.

Ag­nus Gel­der­bloem, Port E­li­za­beth Vir er­ge hoes, meng heu­ning, suur­le­moen­sap en ’n hoog­vol tee­le­pel fyn ka­neel en drink dit so drie­maal per dag.

Jo­han­na Sla­berts, Kirk­wood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.