wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek as­se­blief ’n wenk vir rot­te in die cei­ling.

Ek soek raad vir wit kol­le in die ge­sig, as­se­blief. Hoe kan ek my kool­stoof skoon­maak? Hoe kan ek nail po­lish uit my kle­re uit kry?

Wat kan ’n mens ge­bruik vir bed­lui­se? Ek soek raad vir mui­se, as­se­blief. Ek soek raad vir stretch marks. Ek het al tis­sue oil en al­les ge­bruik.

Hoe kan ’n mens bat­te­rye lan­ger laat hou? Met lo­ads­hed­ding koop ek nou baie bat­te­rye.

Ek soek raad vir my ha­re, as­se­blief. Dis so dun, my kop­vel skyn al deur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.