Voed­sa­me koe­kies

Maak hier­die vul­len­de, ge­son­de koe­kies en wees ver­se­ker al­mal se ma­gies is prop­vol lek­ker­te.

Kuier - - Kookklas -

SOET­PA­TAT-MUFFFINS

Le­wer 12 muf­fins

BE­STAND­DE­LE

1 groot pa­tat, met skil en al in wa­ter ge­kook tot gaar 3 kop­pies koek­meel ’n Knip­pie sout 1 eet­le­pel bak­poei­er 1 ei­er, ge­klits 1 kop­pie bot­ter, ge­smelt 1 kop­pie melk ½ kop­pie ge­droog­de cran­ber­ries (bos­bes­sies) of ro­sy­ne ¼ kop­pie strooi­sui­ker

ME­TO­DE

1. Trek die skil van die pa­tat af en maak fyn met ’n aar­tap­pel­druk­ker. 2. Sif die meel, sout en bak­poei­er saam oor die pa­tat. K­lits die ei­er en voeg by. 3. Meng die bot­ter en melk en roer by. Voeg die cran­ber­ries (of ro­sy­ne) en sui­ker by en roer tot net-net ge­meng. 4. Skep die meng­sel in ’n 12-plaat muf­fin­pan wat met pa­pier­hou­er­tjies ge­voer is. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond van 220°C vir on­ge­veer 25 mi­nu­te.

1

2

3

4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.