Ca­rol & Surf ’n Skit­te­ren­de Kom­bi­na­sie

Kuier - - Kookklas -

Nu­we Surf Auto en Ca­rol Ts­ha­ba­la­la maak ’n skit­te­ren­de span want al­bei be­ïn­druk ter­deë. Ca­rol as uit­blin­ker in die mans­do­mi­nan­te sport­be­dryf met die ti­tel Eer­ste Da­me van Sport. En Surf se eer­ste ou­to­ma­tie­se was­poei­er en was­goed­vloei­mid­del met die ge­pa­ten­teer­de Su­per­brig­ht­for­mu­le wat wit was­goed en hel­der kleu­re skit­ter­skoon maak. Nu­we Surf Auto laat jou uit­blink wan­neer jy ’n glans­ver­to­ning wil le­wer. Wan­neer jy moet vol­hou en voor­bly. Wan­neer jy die wê­reld wil wys jy he t dit in jou. Dis daar vir jou wan­neer jy wil uit­blink. Want met nu­we Surf Auto bly jy skit­te­rend in wit, maak nie saak wat nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.