SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

“Lay­la Loop Weer” (15Ju­lie2015). God is good all the ti­me. Wat on­moont­lik lyk by ons, is moont­lik by God, in Sy eie tyd. God het en sal ons nooit ver­laat nie. Hou moed Le­o­nie Bu­ziek en jou prag­ti­ge dog­ter Lay­la, hou moed. Ons bid vir jul­le.

JE­AN SO­LO­MONS, MIT­CHELLS PLAIN

Anita A­pril, mag God jou die krag gee wat jou toe­kom (Die wond­eis­no­grou,29Ju­lie2015). Ek kon die tra­ne nie keer toe ek jou sto­rie lees nie. S­terk­te vir jou en jou fa­mi­lie.

JENNY M­CKAY, KIM­BER­LEY

Die nu­we re­ge­ring krap als net deur­me­kaar. Wat is fout met die va­kan­sie­dae? Geen­ge­na­de­vir ge­loof,29Ju­lie2015). Fo­kus eer­der op ge­weld en d­rugs en sorg dat die krag­pro­ble­me op­ge­los word. MER­VIN KAM­FER, CITRUS­DAL

As le­ser voel ek dit sal ni­ce wees as ons Mos­lems ook ’n va­kan­sie­dag kan kry, so­dat ons ook lek­ker kan ont­span (Geen­ge­na­de vir­ge­loof,29Ju­lie2015). Wan­neer dit Kers­fees is, dan is die he­le dorp stil. Hoe­kom kan dit nie ook so wees vir an­der ge­lo­we nie?

CASIEFA JOHN­SON, BEAU­FORT-WES

Aan Ga­dee­jah Sams­o­dien (Geen­ge­na­de­vir­ge­loof,29Ju­lie 2015), wil ek net sê dat sy baie ver­sig­tig moet wees om nie te ver­al­ge­meen nie. Nie al­le Chris­te­ne suip nie. Daar is ook tal­le Mos­lems wat rook, drink en d­rugs ge­bruik wat teen­stry­dig is met hul ge­loof. Waar­om is dit so moei­lik vir som­mi­ge men­se om an­der se ge­loof­keu­ses te re­spek­teer?

KATHY CHRIS­TOF­FELS, DUR­BAN

Dis Chris­t­mas, nie K­ris­mis nie (Geen­ge­na­de­vir­ge­loof,29Ju­lie 2015). Moe­nie die Christ uit ons Chris­mas haal nie, as­se­blief. Al die ja­re was ek in re­tail en het nie ge­wor­ry om in die Mus­lims se plek te werk as dit hul hei­li­ge dag is nie, al was dit my af­dag. So laat ons me­kaar se hei­li­ge dae re­spek­teer. A­men.

CA­ROL LATEGAAN, KRAAI­FON­TEIN

Ek wil net hart­lik dan­kie sê vir jul won­der­li­ke tyd­skrif. Dit be­vat al­les waar­na ’n le­ser uit­sien en ek mis nie een uit­ga­we nie. Ons waar­deer jul har­de werk.

E­LI­ZE VELDTMAN, KIM­BER­LEY

Ek wil net sê hoe baie ek Kui­er ge­niet. Daar is al­tyd baie nut­ti­ge wen­ke en in­te­res­san­te in­lig­ting en sto­ries as­ook ru­brie­ke. Baie dan­kie vir ’n puik tyd­skrif.

PAUL SNY­MAN, POST­MAS­BURG

Baie dan­kie vir my Dr. Mi­ra­cle’s-ge­skenk­pak wat ek ge­wen het. Jul­le is die bes­te!

WIL­MA JU­LIE, GE­OR­GE

Ek mis nie een uit­ga­we van Kui­er nie. Jul­le is tops. My tra­ne rol let­ter­lik el­ke keer oor my wan­ge wan­neer ek die hart­seer en in­spi­ra­sie­sto­ries lees. Ek is ’n trot­se le­ser.

AUD­REY SEP­TEM­BER, CARNAVON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.