RU­DA WEER OP TV!

Kuier - - Kuierhoekie -

Die Kui­er- span was om­trent op­ge­won­de toe Ru­da Land­man ons op kan­toor be­soek het om ’n on­der­houd met ons re­dak­teur, Kay Kar­riem, te voer. Die on­der­houd was vir haar nu­we TV-pro­gram, Ver­an­der Din­ge, wat bin­ne­kort op kykNET te sien gaan wees en hier maak Ru­da haar te­rug­keer na Son­dag­aand-TV. Toe ons haar laas Son­dag­aan­de op die kas­sie ge­sien het, was dit in die Car­te Blan­che-stoel. Hier­die keer is haar me­de-aan­bie­der Kim Cloe­te en saam gaan hul­le ky­kers ver­maak en in­spi­reer deur hul reeks on­der­hou­de met be­ken­des.“Ons wil spe­si­fiek fo­kus op daar­die oom­blik­ke toe men­se se le­wens heel­te­mal van rig­ting ver­an­der het. Só wil ons pro­beer ag­ter­kom wat die re­des ag­ter daar­die be­slui­te was,”sê Ru­da. Kyk uit vir die on­der­houd met Kay wat op 20 Sep­tem­ber uit­ge­saai word. BO: Ru­da Land­man het ’n on­der­houd met ons re­dak­teur,

Kay Kar­riem, ge­voer in die Kui­er- kan­toor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.