VA­NIA SE WEN­KE

Kuier - - Mode -

Be­vog­tig jou vel met ’n dag­room wat jou on­der­laag goed kan ab­sor­beer. Dit sal jou vel help om vars te lyk. Jou on­der­laag in die win­ter is nie nood­wen­dig die­self­de kleur as wat jy in die so­mer ge­bruik nie, om­dat jou vel don­ker­der is in die so­mer. Maak se­ker jy hou by die reg­te kleur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.