SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

My hart gaan uit vir dié siek fa­mi­lie­le­de (Se­ë­ning­vanGod, 12Au­gus­tus2015). Ons het so baie om voor dank­baar te wees. Mag God hul­le ge­na­dig wees.

JEN­NI­FER WIL­LI­AMS, PE

S­joe, wat ’n tyd­skrif! Ek skep moed hier­in. Jy huil, lag en word be­moe­dig as jy dink jou stryd is te erg. Ek lees “Nu­weHoop” (29 Ju­lie 2015) met tra­ne . . . Na­diem Be­ster, ek skep moed in jou. Mag God jou ver­sterk en krag gee. Jy is een uit ’n mil­joen. Hou aan met die goeie werk.

MA­RIE JOHN­SON, PA­CALTS­DORP

Die sto­rie van Sa­nia Da­mon in “Wat­die­hart­van­vo­lis” (29 Ju­lie 2015) laat my ook so aan my groot­word­ja­re dink. Pre­sies net soos sy die sto­rie ver­tel, het my­ne ook ver­loop. Ek het in die Ka­roo groot­ge­word en haar sto­rie bring heim­weë te­rug.

MA­RI­TA B­RITS, GOOD­WOOD

Ek wil net vir I­sa­bel­le (Se­ë­ning vanGod, 12 Au­gus­tus 2015) sê: jy is ’n wa­re en­gel en die Va­der sal jou ryk­lik se­ën. Ons dra jou op in ons ge­be­de. God se­ën en be­waar jou. MAGRIETA BOOY­SEN,WIT­BANK

My hart gaan uit na Anita A­pril (Die­wond­eis­no­grou, 29 Ju­lie 2015) wie se dog­ter dood is in die bom­ont­plof­fing. Baie A­fri­ka­ners was ge­kant teen wat die AWB ge­doen het. Baie is se­ker­lik ook net­so ge­kant daar­teen dat boe­re ver­moor word . . . Ek dink ook Leigh-An­ne Wil­li­ams is prag­tig. Ek het el­ke week vir haar ge­stem.

PE­ARL FOU­RIE, BRAK­PAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.