KRY JOU Bo­nusCOM­BO!

Kuier - - Kuierhoekie -

Kui­erCom­bo Bo­nus is die nuut­ste toe­voe­ging tot die Kui­er en Com­bo- fa­mi­lie! Ons weet Kui­er- men­se hou van kook en nog be­lang­ri­ker, ons hou van eet! Daar­om is dit vir ons ’n ple­sier om ons nuut­ste ba­ba aan jul­le be­kend te stel.

Bo­nusCom­bo spog met meer as 100 NU­WE RE­SEP­TE waar­mee jy kan kook en bak na har­te­lus. Om­dat ons weet jul­le al­tyd vra vir meer re­sep­te, is hier­die Com­bo een wat jy nie kan mis­loop nie, want dié uit­ga­we is net prop­vol re­sep­te! Ons mees­te nóg in een uit­ga­we! Jy kan om­trent jou fa­mi­lie lek­ker be­derf met dié ge­reg­te, wat ’n groot ver­skei­den­heid re­sep­te, reg­tig iets van al­les, bied.

Bo­nusCom­bo is van­af Maan­dag 31 Au­gus­tus 2015 te koop by jou naas­te win­kel (waar jy al­tyd Kui­er koop) vir s­legs R20.

LET WEL: In­te­ke­naars moet dié Com­bo by hul naas­te han­de­laar koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.