Fa­ce­book

Kuier - - Kuierhoekie -

Le­sers het saam­ge­sels en die vol­gen­de oor vrou­wees en a­bor­sie ge­sê:

Vrou­wees be­gin by jou­self. So sien eers om na jou­self en wees die per­soon wat jou fa­mi­lie en vrien­de na kan op­kyk.

RO­MA BAI­LEY

Vrou­wees be­te­ken vir my om el­ke dag my waar­de in God te sien as ’n vrou en om te weet dit is net Sy o­pi­nie om­trent my wat tel. Daar­na is dit om my man te eer en my kin­ders die bes­te van my­self te gee. Want as jy nie ge-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.