Wat werk!

Hier is raad vir vuil bril­gla­se, stink skoe­ne en va­doe­ke en don­ker krin­ge on­der die oë.

Kuier - - WENKE -

’n Drup­pel g­li­se­rien aan jou bril­gla­se voor jy hul­le blink vryf, sal die gla­se lan­ger skoon­hou en ook help teen wa­sig­heid. Je­a­net­te de Beer, V­re­den­dal As jou hot cho­co­la­te op is, sit twee tee­le­pels Nu­tel­la in ’n kop­pie melk en maak dit in jou mi­kro­golf­oond warm. Dis ’n uit­ste­ken­de plaas­ver­van­ger. Zan­der de Lan­ge, Kru­gers­dorp Om stamp­mie­lies vin­ni­ger sag te kook, voeg ’n bie­tjie kook­o­lie daar­by. Cinthy M­cLe­an, Ding­le­ton As jou va­doe­ke ’n sleg­te reuk het, laat dit vir 5 mi­nu­te in warm­wa­ter lê. Droog dit dan uit en strooi koek­so­da oor die va­doe­ke. Los dit vir 10 mi­nu­te en spoel dan weer uit. Beu­lah For­tuin, Melk­bos­strand As jou bad­ka­mer­deur ge­du­ren­de die win­ter teen die vloer skuur, spuit Q20 teen die deur­ko­syn en laat dit in­trek. Die deur sal daar­na be­ter oop- en toe­maak. Ro­se­li­ne For­tuin, Kraai­fon­tein

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.