SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Baie dan­kie vir jul ar­ti­kel oor Hun­ting­tons (Se­ë­ning van God, 12 Au­gus­tus 2015). My oor­le­de man het ook aan die na­re siek­te ge­ly. Hy was ’n bril­jan­te, slim man tot Hun­ting­tons hom be­gin af­ta­kel het. Op die ou­der­dom van 48 het hy me­dies on­ge­skik af­ge­tree. Die He­re was goed, want ons het nooit kin­ders van ons eie ge­had nie en ons het twee aan­ge­neem. SÓ is ek baie hart­seer ge­spaar, an­ders het hul­le dit ook ge­ërf. Hy kon nie meer die ly­ding uit­hou nie en het op die ou­der­dom van 50 self­moord ge­pleeg. Dit is nou al 17 jaar te­rug, maar ek kan nie sy ly­ding ver­geet nie. My hart raak so seer as ek die kin­ders sien. S­terk­te I­sa­bel­le.

INA MA­REE, POTCHEFSTROOM

My hart gaan uit vir Tammy-Lee (Ons dap­per son­straal, 26 Au­gus­tus 2015). Sy laat my te­rug­dink toe ek in 2005 die­self­de ty­ding ge­kry het. Ek wil jou ou­ers be­moe­dig. Ver­trou op God vir s­terk­te en krag. Ek was al ge­skei, maar my ma het my by­ge­staan. S­terk­te, ek dink aan en bid vir haar. Sy is nie al­leen nie.

BADEREA LE­WIS, S­TRAND

Ek dink Tammy-Lee is die dap­per­ste men­sie ooit (Ons dap­per son­straal, 26 Au­gus­tus 2015). Sy is ’n in­spi­ra­sie vir el­ke lie­we vrou. Staan sterk mei­sie, jy het ’n

a­we­so­me ge­tui­e­nis om te ver­tel.

DEN ORLAM, A­LEX­AN­DER­BAAI

Wat ’n in­spi­ra­sie is Tammy-Lee nie ( Ons dap­per son­straal, 26 Au­gus­tus 2015). You go gi­rl, jy het die guts! Ek het ook so ’n bie­tjie daar­die pad ge­loop; die che­mo en be­stra­ling weens bors­kan­ker. My ha­re het nie uit­ge­val nie, maar die ne­we-ef­fek­te van daai af­sku­we­li­ke naarheid, het ek er­vaar. Dit was ’n he­le paar jaar ge­le­de, maar ek ont­hou nog als. S­trongs, gi­rl. Ons ge­be­de is met jou. GER­DA HALL, PAROWVALLEI

Aan Tammy-Lee en ge­sin (Ons dap­per son­straal, 26 Au­gus­tus 2015): On­se He­re is saam in al­les! Tammy is so ou­lik, kos­te­lik en lief­lik, ’n wa­re Ko­nings­kind. Ek het ge­huil toe ek haar sto­rie lees.

LOR­NA LU­CAS, BLACK­HE­ATH

Wat ’n fan­tas­tie­se tyd­skrif! My hart gaan uit na Tammy-Lee en haar ou­ers. Mag God hul­le ver­sterk en krag gee in hier­die tyd. Ek het da­de­lik my ge­beds­groep ge­vra om vir jul­le in hul ge­be­de op te dra. Sy is so prag­tig. Dan­kie Je­sus dat haar ver­troue by U is. Gods ryk­ste se­ën.

ALETTA BO­THA, PO­LO­KWA­NE

My hart is so seer oor Tammy-Lee ( Ons dap­per son­straal, 26 Au­gus­tus 2015). Ek het vir ses jaar in Touws­ri­vier ge­bly en ge­werk. Tom­my M­cT­ho­mas was my eer­ste vriend en al­tyd as ek my per on­ge­luk uit my huis ge­sluit het,

het hy vir Tammy saam­ge­bring om deur die ven­ster te klim en die deur van bin­ne af vir my oop te maak. Sy het o­ral met haar pa ge­stap. Hul­le twee is re­rig die­self­de; al­tyd vol smi­les en sê­goed­jies. Tom­my, Blan­che, Tammy-Lee en die he­le M­cT­ho­mas-ge­sin, jul­le bly in my ge­be­de.

ME­LA­NIE WIL­LI­AMS, KRAAI­FON­TEIN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.