Leer­ders se skryf­werk ver­eer

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Op Don­der­dag 21 Au­gus­tus was dit weer tyd om die wen­ners aan te wys van die jaar­lik­se op­stel­kom­pe­ti­sie wat deur die Eu­ge­ne Ma­rais Skry­wers­kring aan­ge­bied word. Dit word el­ke jaar in sa­me­wer­king met Eer­ste­rust Se­kon­dê­re Skool en Pro­spe­ri­tus Se­kon­dê­re Skool in P­re­to­ria ge­hou. So­wat 50 leer­lin­ge van die twee s­ko­le is ty­dens dié aand ver­eer en het pry­se ont­vang vir hul deel­na­me aan ’n op­stel­kom­pe­ti­sie wat jaar­liks deur die skry­wers­kring ge­re­ël word.Van­jaar was

Kui­er se be­mar­kings­be­stuur­der, L­le­wel­lyn Eras­mus, die gas­spre­ker by die funk­sie wat deur Me­dia24 ge­borg word. Hy be­skryf die ge­leent­heid as ’n ab­so­lu­te voor­reg en ver­vul­len­de er­va­ring om die leer­ders vir ’n blink toe­koms te in­spi­reer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.