Fa­ce­book

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Omw!! Die in­houd in die Kui­er van 12 Au­gus­tus is da­rem hart­roe­rend! Kui­er is vir my ver­re­weg die bes­te en goed­koop­ste. Maar ek het hier­die uit­ga­we spe­si­aal ge­gryp vir die gra­tis was­poei­er en ek is nie vir een oom­blik spyt nie! Ek gaan hom weg­bê­re, want dis reg­tig ’n spe­si­a­le uit­ga­we.

Dan­kie Kui­er en die span vir ’n baie mooi ar­ti­kel. (Sy bly net groei, 26 Au­gus­tus 2015). Ek is be­voor­reg om al se­dert I­za­y­ah se ge­boor­te vir haar te ken. Ons dank God vir haar vor­de­ring.

Dis jam­mer dat An’ Mag­da­le­ne nie in­ge­skryf het as sterk vrou vir jul­le Voor­blad­ster-kom­pe­ti­sie nie (Ma doen wat sy moet, 12 Au­gus­tus 2015), want sy sou los­han­de ge­wen het. Om ses keer op ’n dag 12 km ver kli­niek toe op en af te loop, wil ge­doen wees. Ek sal jul­le nooit ver­ruil nie.

CECELIA J. S­CHEE­PERS

MO­NI­QUE TI­TUS LOUW

PAT LAN­GE­VELDT, CE­RES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.