WEN­KE wat werk!

Hier is raad vir vet­te­ri­ge pot­te, ’n vuil stoof en hoe jy kan ver­hoed dat jou muf­fin­pan­ne roes.

Kuier - - WENKE -

As jy plan­te uit­plant, meng die grond met ’n bie­tjie vla­poei­er. Dit sal die groei aan­help.

le­sersWen­ke

As jy kook­o­lie op die vloer ge­mors het, strooi sout oor. Los dit so vir 15 mi­nu­te om die o­lie te ab­sor­beer. Vee op met hand­doek­pa­pier. P­ris­cil­la Lui­ters, Knys­na As jy klaar jou ras­pers en muf­fin­pan­ne ge­was het, plaas dit ’n ruk­kie lank in ’n warm oond om te ver­hoed dat dit roes.

I­se­bel La­te­gan, Pa­row-Oos Vir sag­te ha­re na­dat jy dit ge­kleur het, voeg ’n bie­tjie con­di­ti­o­ner en o­lyf­o­lie by die poei­er. Dit laat jou ha­re lief­lik sag.

Hen­dri­ka Ma­jol­la, Pa­calts­dorp As jy ge­brand het, smeer Wat­kins-salf daar­aan. Dit werk ver­skrik­lik goed.

A­bi­dah Dixon, El­sies­ri­vier As jy ont­slae wil raak van per­soon­li­ke do­ku­men­te, laat dit eers in ’n em­mer wa­ter lê. Dit ver­wy­der die ink uit die pa­pier.

Jen­net F­let­cher, Gra­bouw Gooi ’n bie­tjie ge­la­tien in jou beet­slaai. Dit sal ver­hoed dat die sous die he­le bord vol hard­loop. Karin Bo­tha, We­ste­na­ria

Ina Pie­naar, Win­burg

BE­LANG­RIK! Ons ont­vang al ons wen­ke van le­sers en aan­vaar geen aan­spreek­lik­heid daar­voor nie. Die ge­bruik daar­van is op eie ri­si­ko en daar­om is dit raad­saam om ’n dok­ter of me­die­se ken­ner te raad­pleeg voor­dat jy e­ni­ge ge­sond­heids­wenk pro­beer. Staak on­mid­del­lik be­han­de­ling in­dien jy

e­ni­ge pyn er­vaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.