Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Wat­ter ko­ning in ’n pak speel­kaar­te het nie ’n snor nie?

2. Waar of vals: Die naam di­no­sou­rus be­te­ken “vrees­li­ke ak­ke­dis”.

3. Die eer­ste M in die af­kor­ting MMS staan vir M_ __ __ _ _ _ _.

4. Op wat­ter vas­te­land is die eer­ste mens eers in 1978 ge­bo­re?

5. Wat­ter een van die vol­gen­de dra bloed na die hart – are of slag­a­re?

6. “Bag­gy G­reens” is die by­naam van wat­ter land se krie­ket­span?

a) Sri Lan­ka b) Nieu-See­land c) Aus­tra­lië

7. Waar­voor staan die let­ter V in Ro­mein­se sy­fers?

8. Wat­ter een van die vol­gen­de is ’n me­taal?

a) Nik­kel b) Si­li­kon c) He­li­um

9. Wat­ter stro­kies­prent ka­rak­ter word “Die Vrien­de­li­ke Spook” (The Friend­ly G­host) ge­noem?

10. Wat­ter taal se al­fa­bet be­gin met die let- ters Al­fa en Be­ta, en ein­dig met O­me­ga?

11. Vol­tooi die spreek­woord: “Dit gaan nie oor die hond­jie nie, maar oor die WAT”?

12. Die SMS-waar­sku­wing POS be­te­ken Pa­rents O­ver . . .?

13. In wat­ter sport­soort het die MTN Qu­bekha-span Suid-A­fri­ka (en A­fri­ka) ver­teen­woor­dig?

14. Wat­ter pla­neet het sy naam aan ’n maand van die jaar ge­gee?

15. Wat­ter vas­te­land is in 2016 die gas­heer van die O­lim­pie­se S­pe­le?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.