wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

Ek soek raad om my kle­re­kas vars en son­der mu­freu­ke te hou.

Ek soek raad vir wit bed­de­goed wat geel raak. Het al al­les pro­beer.

Ek soek as­se­blief raad om my swart tek­kies weer swart te kry.

Ek soek ’n wenk vir geel tan­de, as­se­blief.

Ek soek ’n wenk vir my ge­sig. Dis vol pig­men­ta­sie-vlek­ke en lyk aak­lig. Ek het al die duur­ste pro­duk­te ge­bruik, maar is raad­op.

Ek soek raad om my im­buia-meu­bels weer skoon en blink te kry.

Ek suk­kel met koue voe­te, selfs in die so­mer. Wat kan ek doen?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.