MA­SA­LA STE­AK GATS­BY

Kuier - - PROMOSIE -

Ge­noeg vir 2

BE­STAND­DE­LE 2 groot aar­tap­pels, ge­skil en in sky­fies ge­sny O­lie vir diep­braai 500 g ste­ak van jou keu­se 3 tee­le­pels ma­sa­la 2 tee­le­pels kol­jan­der, fyn­ge­maal 2 tee­le­pels ko­myn, fyn­ge­maal 1 tee­le­pel c­hi­li, fyn­ge­kap 2 tee­le­pels knof­fel 1 tee­le­pel gem­mer 1 Gats­by-brood­rol O­lie vir vlak diep­braai Blaar­slaai, in groot stuk­ke ge­breek 1 kom­kom­mer, in sky­we ge­sny 1 groot ta­ma­tie, in sky­we ge­sny Sout en pe­per na smaak Ta­ma­tie­sous

ME­TO­DE Diep­braai die aar­tap­pel­sky­fies in die o­lie tot goud­bruin. Hou een­kant. Meng al die spe­se­rye en gar­lic en gem­mer saam en vryf dit in die ste­ak. Ver­hit die o­lie in ’n pan en kook die ste­ak tot sag. Hou een­kant. Sny die brood­rol in die helf­te in die leng­te af en smeer Ra­ma op al­bei kan­te. Plaas die blaar­slaai op die een­kant van die brood­rol en dan die kom­kom­mer, ta­ma­tie en ste­ak bo-op. Geur. Pak die sky­fies bo-op. Gar­neer soos ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.