Kuier

KERRIE-EIERS

-

Maak 4 broodjies

BESTANDDEL­E 2 groot eiers 1 teelepel masala ’n Knippie sout ½ teelepel bakpoeier 60 ml melk ½ bossie vars koljander, fyngekap 1 klein rooi rissie, fyngekap 30 ml kookolie 4 snye brood met Rama gesmeer

METODE Klop die eiers en die res van die bestanddel­e saam. Verhit die olie in ’n pan en gooi die eiermengse­l daarin. Kook totdat dit geset is. Rol dan die omelet op. Sny dit in stukke en sit dit op die snye brood. Garneer met vars koljander. Bedien as oopof toebroodji­es.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa