ROOS­TER­BROOD

Kuier - - PROMOSIE -

Ge­noeg vir 10 brood­jies

BE­STAND­DE­LE 3 kop­pies koek­meel 90 ml kook­o­lie 1 pak­kie in­stant ye­ast ’n Klein bie­tjie sui­ker, na smaak ’n Knip­pie sout Ge­noeg warm wa­ter vir ’n sag­te deeg

ME­TO­DE Meng die koek­meel, sui­ker en sout saam. Vryf die o­lie in met jou vin­ger­pun­te en voeg dan ge­noeg wa­ter om ’n sag­te deeg te maak. (Die deeg moe­nie te sag wees nie.) Laat die deeg rys en vorm bal­le­tjies. Druk dit ef­fens plat en sit dit op die roos­ter. Braai aan die een­kant en draai dit om vir al­te­saam so 7 mi­nu­te. Ver­wy­der van die hit­te. Sny en smeer met Ra­ma. Be­dien met kaas en ta­ma­tie, of ’n vul­sel van jou keu­se.

he­mel­be­sem “Ek hou hier­van, want dis hoe ek is. ’n Goeie waar­de­ring vir bei­de die ver­le­de en die he­de, die tra­di­sie en die meer mo­dern, die soet en die sout. En die brand­mer­ke op die roos­ter­brood is die lit­te­kens van ’n swaar­ver­dien­de lek­ker­te.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.