Maak jou eie slo­gan-top­pie met s­legs ’n paar be­no­dig­he­de

Al wat jy no­dig het vir dié pro­jek, is ’n ou top, ble­ach en ’n bie­tjie kre­a­ti­wi­teit DEUR ry­an ca­ro­li­sen

Kuier - - INHOUD -

In­struk­sies:

1. Jy be­no­dig: ’n Ou of nu­we top, ble­ach en ’n stuk kar­ton om bin­ne-in die top te sit. 2. Draai die top styf rond­om die stuk kar­ton om e­ni­ge voue reg­uit te maak. 3. Op ’n blaai, maak ’n sten­cil van die ont­werp of ge­seg­de van jou keu­se. 4. Meng die ble­ach met wa­ter so­dat dit nie so sterk is nie. Spuit dit oor die sten­cil wat jy bo-op die top ge­sit het. Maak se­ker die res van die top is be­dek ter­wyl jy spuit.

5. Laat die ble­ach-meng­sel vir 1 – 2 ure droog word en was soos ge­woon­weg voor jy dit aan­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.