Be­ken­des se guns­te­ling-brood­jies

Dis die mar­ga­rien met ’n kos­ge­skie­de­nis soos min. Ra­ma is al vir ja­re deel van ons le­wens en ons vier hul by­drae tot die Suid-A­fri­kaan­se koser­fe­nis met ’n paar lip­lek­ker toe­brood­jie-i­dees van plaas­li­ke be­ken­des.

Kuier - - INHOUD - Deur Cass a­bra­hams

Ra­ma is al vir ge­ne­ra­sies deel van ons le­wens en koser­fe­nis. Vir ja­re ver­trou ma’s oor SuidA­fri­ka heen dat Ra­ma toe­brood­jies sal op­kik­ker, soet­ge­bak tot sy vol­ste reg gaan laat kom en kin­der­har­te bly sal maak.

Ra­ma is in 1972 be­kend ge­stel en het se­dert­dien ’n huis­hou­de­li­ke naam ge­word. Dis die eer­ste geel mar­ga­rien, wat as ’n al­ter­na­tief vir “full fat brick but­ter”ge­maak is, en het die toets van tyd deur­staan.

Van­dag is Ra­ma be­kend vir sy smaak, veel­sy­dig­heid en voe­dings­waar­de. Dié mar­ga­rien is ’n nood­saak­li­ke bron van e­ner­gie, prop­vol Good­Start™ -vi­ta­mie­ne; net wat kin­ders no­dig het om hul­le tot hul vol­le po­ten­si­aal te ont­wik­kel.

Deur net Ra­ma by jou toe­brood­jie of ge­bak te voeg, maak dit ’n wen­re­sep wat jou ge­sin se har­te sal steel. Maak Ra­ma van­dag nog deel van jóú er­fe­nis!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.