Kuier - - Mode -

Kry die reg­te rok wat by jou lyf pas. As jy ’n groot bust het, ver­my s­trap­less rok­ke en dra eer­der rok­ke met ’n ho­ër hals­lyn wat min­der cle­a­va­ge wys.

As jy ’n klein bust het, be­klem­toon dit met la­er hals­ly­ne of ’n rok met ’n oop rug.

As jy kur­wes het, kies ’n rok wat min­der nou­pas­send is.

As jy klein met kur­wes is, is ’n A-lyn maxi-rok baie vlei­end vir jou lyf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.