AL­LES vir ’n be­ter wê­reld

Kuier - - Inhoud -

Die Kui­er- span sê nooit nee dan­kie vir ’n fo­to-ge­leent­heid nie en ver­al nie as dit vir ’n goeie doel is nie. Die maat­skap­py U­ni­le­ver het ons ge­vra om die Ver­e­nig­de Na­sies se 17 Glo­bal Go­als vir ’n be­ter wê­reld te on­der­steun. Een van die groot doel­wit­te is om oor die vol­gen­de 15 jaar ui­ter­ste ar­moe­de te be­ëin­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.