MOET DIT NIE MIS NIE!

Kuier - - KUI­ER­HOE­KIE -

Kui­er- le­sers in Gau­teng het al baie ge­vra wan­neer kom ons bie­tjie in hul ge­wes­te ’n draai maak en met die 30 Dae van Kos + De­kor is dit pre­sies wat ons gaan doen! Dit vind in Fe­bru­a­rie 2016 plaas en bou op tot ’n hoog­te­punt oor die na­week van 4–6 Maart by die Gal lag h e r-kon­fe­ren­sie­sen­trum in Mid­rand. K om­kyk na kook­de­mon­stra­sie s deur jou guns­te­ling­kos­re­dak­teur sen ce­lebs; hand­werk en DI Y ens m u­laan die lek­ker­ste kos on­der die son! Ont­moet Kui­er se re­dak­teur, Kay Kar­riem, die kos­le­gen­de Cass A­bra­hams en Kui­er se gas­vrou S­ha­leen Sur­tie-Ri­chards. Kry jou kaart­jie @ slegs R150 (Dag 1 se ses­sie is om 10:00 en Dag 2 se ses­sie om 16:00). Kaar­tjies is aan­lyn be­skik­baar by www.30days.co.za of Com­pu­tic­ket. Kom Kui­er saam!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.