Fa­ce­book

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ek lief Er­nest Loth se skryf­styl! (Wat die hart van vol is, 7 Ok­to­ber 2015). Hy het al voor­heen ook ’n ru­briek oor suur­le­moe­ne ge­skryf. Sy raad was: As die le­we jou suur­le­moe­ne gee, maak le­mo­na­de! Te kos­te­lik! ROBINA OCKHUYS-DE WAAL

Ek is mal oor die sto­rie van sus­ter Mad­ga van El­sies­ri­vier (An­der­kant die storm, 23 Sep­tem­ber 2015). Ek het daar groot­ge­word en ken haar en haar fa­mi­lie baie goed. Sy het ’n sterk ma ge­had (Ma Louw) en sy was ’n sag­ge­aar­de mens en al­tyd baie ne­de­rig. Mag­da doen baie goed met die Te­hil­lah-sen­trum en ek wil net vir haar baie ge­luk sê, want sy het ’n lang en moei­li­ke pad ge­stap. CLAUDINE CO­LE­RID­GE

Baie dan­kie vir die sto­rie Han­teer só lef­ties ( 7 Ok­to­ber 2015). Dit gee ons moe­ders hoop, want ek het ’n kind wat links is, maar ek kan net dan­kie sê vir sy skool. Hul­le het my baie by­ge­staan en het ook oe­fe­nin­ge ge­stuur so­dat hy kan oe­fen.

NATALIE A­DAMS

Dis dees­dae nie meer so moei­lik om links te wees nie (Han­teer só lef­ties, 7 Ok­to­ber 2015). Men­se is nou baie meer in­ge­lig. Maar as kind het ek baie swaar­ge­kry, ver­al in die naald­werk­klas. Daai rooi-en-wit ge­r­ui­te lap waar­op ons ge­leer was, spook nou nog by my. VALERIE PERTERSEN

Ek het twee dog­ters (die oud­ste een is gr. 3), al­bei is links, maar ek het nog nooit e­ni­ge pro­ble­me ge­had nie (Han­teer só lef­ties, 7 Ok­to­ber 2015). Sy is baie kre­a­tief, speel selfs net­bal en ki­taar en boon­op kry sy baie goeie pun­te op skool. My jon­ger dog­ter is vier en so­ver het ek nog geen pro­ble­me op­ge­let nie. MELDA TANDIKA

Van­dag sit ek met ’n seer hart en ek gee jul­le die skuld wat my ver­slaaf ge­maak het aan Kui­er. Ek trek en moet nou af­skeid neem van al die ja­re se tyd­skrif­te wat ek op­ge­gaar het. En glo my, dit was nie weg­pak­boe­ke nie, maar boe­ke wat ek ge­reeld ge­bruik het en nou moet ek dit vaar­wel roep. Daar is da­rem van die wen­ke en re­sep­te wat ek kon red, maar nou moet ek weer van oor af be­gin in my nu­we huis met my Kui­er.

CECELIA J. S­CHEE­PERS In die uit­ga­we van 7 Ok­to­ber het ons ’n on­der­soe­ken­de sto­rie pu­bli­seer, “O­pou­dag­mis­han­del”, en ge­vind dat be­jaar­des nie net in te­hui­se mis­han­del word nie. Soms is dit ook hul eie vlees en bloed wat hul­le mis­bruik. Ons het die vol­gen­de vraag op Fa­ce­book ge­vra: Wat dink jy moet die straf wees vir men­se wat be­jaar­des mis­han­del en be­roof? Hier is van die le­sers se ant­woor­de:

Daar is geen ma­nier om so ’n mens te ver­an­der nie. Nie deur mens­li­ke straf nie. Net God kan dit doen. Maar mees­te van hul­le wil nie ver­an­der nie en is net in­he­rent sleg. So, sit hul­le in ’n werks­ko­lo­nie om klip­pe te kap. Ho­pe­lik ter­wyl hul­le swoeg, sal hul har­te soos daai klip­pe oop­breek so­dat hul­le sal ver­an­der.

ALETTA STANDER

Hul­le moet ge­for­seer word om ’n boe­te te be­taal en te gaan uit­help in ou­te­hui­se. Om ’n ou­mens te mis­han­del, is die­self­de as om ’n weer­lo­se kind te mis­han­del.

CHRISTYLENE VAN S­CHALK­WYK

Sit hul­le vir ja­re weg in die tronk! As hul­le nie eens re­spek het vir hul eie ou­ers nie, wat sal hul­le nog aan e­ni­ge an­der be­jaar­des doen? Polls­moor is die bes­te plek vir hul­le.

MAUD HARTZENBERG

Die By­bel sê hier­die din­ge sal in die laas­te dae plaas­vind. Net God sal dit kan han­teer.

JO­HAN­NA JA­COBS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.