Wat werk!

Hier is raad vir vuil glas­deu­re, glas­pa­ne­le en mat­te, en hoe om jou vel te be­vog­tig.

Kuier - - Kuierhoekie -

Kook jou aar­tap­pel­skil­le sag en hou die wa­ter om jou ha­re mee te was. Dit is baie goed vir die voe­ding van jou ha­re. Ita Mul­ler, Kaapstad Om jou stort se glas­pa­ne­le en glas­deu­re traan­vry te hou, vee dit af met ’n cha­moi­s­lap so­dra jy klaar ge­stort het. So bly jou stort al­tyd skoon en net­jies. Sa­rah Maas­dorp, Kemp­ton Park As jy nie ’n skrop­bor­sel het om jou mat­te mee te skrop nie, ge­bruik ’n leë le­moen­sak­kie. Dit werk net so goed. Cathleen Ock­huis, Pi­ket­berg Moet nooit verf op 'n koue se­ment­vloer lank laat staan na ge­bruik nie. Dit word dik en vorm klon­te. Bê­re dit lie­wer ste­wig toe­ge­maak op 'n hout­rak waar dit koel is. Mi­cha­el Da­vids, Kaapstad As jou chut­ney op is, voeg net ’n bie­tjie a­syn by jou ap­pel­koos­kon­fyt. Ly­net­te Bai­ley, Ma­nen­berg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.