MOET DIT NIE MIS nie!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Die nu­we, op­win­den­de A­fri­kaan­se se­pie Suid­oos­ter, wat in die Kaap ge­skiet word en hier af­speel, is vroe­ër van­dees­maand amp­te­lik be­kend­ge­stel. “Dit was op­win­dend om op die stel rond te loop, van die ka­rak­ters se‘hui­se’te be­tree en met die ak­teurs te ge­sels. Al­mal was op­ge­won­de dat nog ’n A­fri­kaan­se se­pie hier is en dat die Mos­lem-ge­meen­skap ook ver­teen­woor­dig word,”sê Kui­er se Er­nusta van Wyn­gaard. By die be­kend­stel­ling is die eer­ste twee e­pi­so­des ge­wys en al­mal kon da­de­lik aan­voel wat­ter ka­rak­ters in ky­kers se har­te gaan kruip en wat­ter ka­rak­ters dalk ky­kers ver­keerd kan op­vryf. Suid­oos­ter vier A­fri­kaans in al sy kleur­vol­heid, so moe­nie die eer­ste e­pi­so­de op Maan­dag 16 No­vem­ber om 18:00 op kykNET en kykNET & kie mis­loop nie. Dis ook op die kas­sie el­ke Maan­dag tot Woens­dag om 18:00 en weer om 20:00 op kykNET & kie.

VAN BO: Kui­er se Er­nusta van Wyn­gaard (links) en Si­mo­ne T­ho­mas (bo) het hul­le ga­te uit ge­niet met die

ster­re van Suid­oos­ter!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.