SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Ai, jul­le Kui­er­men­se maak da­rem ’n mens se dag, of sal ek sê na­week! Ek het so lank vir ’n mooi vlees­kleu­ri­ge skoen ge­soek en toe ek die mo­de­blaaie oop­slaan, toe weet ek daai skoen het my naam op. Ek en my nig­gie Ka­ty is toe Sa­ter­dag weg om daai skoen te gaan soek en het toe som­mer lek­ker in die win­kels ge­kui­er. Ek het so lank­laas ’n lek­ker koop-ou­ting ge­had. Baie dan­kie. Jul­le Kui­er- men­sies is tops!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.