Wat werk!

Ons gee raad vir blou­kol­le, mu­freu­ke, beet­vlek­ke, ’n o­lie­ri­ge vel en droë lip­pe.

Kuier - - Wenke -

Werk sin­ker­tjies of ge­wig­gies aan jou stort­gor­dyn om te keer dat dit aan jou vas­kleef ter­wyl jy stort. S­ha­ron van Niekerk, Kuils­ri­vier Om te ver­hoed dat broe­ke kreu­kel na­dat jy dit ge­stryk het, sny die kar­ton­rol­le­tjie van die pa­pier­hand­doek in die leng­te af en plaas dit oor die hang­ge­deel­te van die han­ger. Maak dit dan toe met sel­lo­ta­pe. Wan­neer jy jou broe­ke daar­oor hang, sal dit nie in die mid­del kreu­kel nie. Ri­na S­trauss, Jo­han­nes­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.